Open Vlaamse Liberalen en Democraten | |
Open Vld | |
Leier | Gwendolyn Rutten |
---|---|
Gestig | 1846 (Liberale Party) 1961 (PVV-PLP) 1992 (VLD) 2007 (Open VLD) |
Voorafgegaan deur | Partij voor Vrijheid en Vooruitgang |
Hoofkwartier | Melsensstraat 34 Brussels, België |
Ideologie | Liberalisme[1] Sosiale liberalisme[1][2] Konserwatiewe liberalisme |
Internasionale affiliasie | Liberal International |
Amptelike kleure | Blou |
Webblad | vld.be |
Open Vld (Nederlands: Open Vlaamse Liberalen en Democraten) is 'n Vlaamse (België) liberale politieke party. Die huidige voorsitter is Gwendolyn Rutten (2013).